VERHUIS NA PLAAS
Verruil die gejaagde stadslewe vir die vreugde van ‘n rustige plaaslewe met pragtige uitsig.
Die huis is bekostigbaar en kan ook permanent gehuur word vir naweek-wegbreke. 3 Slaapkamerhuis @ R6,000 p.m Die opsie is ook daar om ‘n klein stukkie grond te huur vir diegene wat graag hul eie groentetuin wil bewerk en moonlik ‘n paar hoenders en/of skape wil aanhou. ONDERHEWIG AAN VOORWAARDES Vir meer inligting skakel of Whatsapp ons gerus: Katie Joubert: 082 415 6311 Pieter Joubert: 082 415 6182 |