SELFSORG NAWEEK TROUES
SLEGS R35,000
Aantal Gaste: 30 - 120 Hierdie pakketprys sluit die volgende in: GEBRUIK VAN VENUE Kapel Eetsaal/binnehof Kombuis en opwas Plaasskuur met sysaal en ablusiegeriewe vir die onthaal AKKOMMODASIE vir 30 persone vir 2 aande 4 Dubbelkamers – slaap 8 4 Familiekamers – slaap 16 Huis 2 – slaap 5 tot 6 of kan gebruik word as bruidshuis vir voorbereiding van bruid en gevolg. 50% nie-terugbetaalbare deposito word vereis om bespreking te bevestig. Bogemelde tarief is onderhewig aan verandering. Bogemelde prys sluit NIE kostes vir predikant, spyseniering, kroeg, die inhuur van items soos tafels, stoele, versierings en ander dienste in nie. Verwysings vir bogenoemde is beskikbaar. |
Skakel: Katie 082 415 6311