FAMILIEKAMERS
Die familiekamers is ideaal vir gesinne van 3 tot 4 persone (2 volwassenes en 2 kinders). Addisionele volwassenes sal wel met uitsondering toegelaat word in familiekamers. Let egter daarop dat die stapelbeddens aanbeveel word vir kinders.
Dit is selfsorg eenhede en etes word nie verskaf nie. Kamers beskik oor 'n kitchenette met ketel en basiese eetgerei om ligte etes voor te berei. Braaigeriewe is beskikbaar.
Kamers is nie toegerus met TV nie.
sien TARIEWE
Kamers is nie toegerus met TV nie.
sien TARIEWE
Kamer 7 - Slaap maksimum 4 (Verkieslik beperk tot twee volwassenes)
"Off Grid" Alternatiewe krag vir geyser en ligte
"Off Grid" Alternatiewe krag vir geyser en ligte
Kamers 5, 6 & 8 Kan ook ingerig word as Familiekamers - Slaap maksimum 4 (Verkieslik beperk tot twee volwassenes)
Die kamer het 'n privaat ingang met toegang tot 'n lieflike binnehof, twee enkelbeddens asook stapelbed. Die stapelbed is meer geskik vir kinders. Die kamer het 'n en-suite badkamer met slegs 'n stort.
Beddegoed en handdoeke word verskaf.
Beddegoed en handdoeke word verskaf.
Vir Bespreking Skakel:
Katie 082 415 6311
Katie 082 415 6311