DUBBELKAMERS
Dit is selfsorg eenhede en etes word nie verskaf nie. Die kamers beskik oor 'n kitchenette met 'n ketel, broodrooster en basiese eetgerei om ligte etes voor te berei. Die kamers het ook 'n klein yskas sowel as mikrogolfoond. Braaigeriewe is beskikbaar.
Kamers is nie toegerus met TV nie.
Sien TARIEWE
Kamers is nie toegerus met TV nie.
Sien TARIEWE
Kamer 1
Kamer 2
Kamer 3
Kamer 4
Die Volgende Twee Kamers is "Off Grid"
Kamer 5 - Alternatiewe krag vir geyser en ligte
Kan ook ingerig word as Familiekamer
Kan ook ingerig word as Familiekamer
Kamer 6 - Alternatiewe krag vir geyser en ligte
Kan ingerig word as Familiekamer
Kan ingerig word as Familiekamer
Vir Bespreking Skakel:
Katie 082 415 6311
Katie 082 415 6311