DUBBELKAMERS
Enkelpersoon: R400 p.n. (ongeag ouderdom)
Dubbel (2 Volwassenes): R700 p.n.
Kinders 2 - 17 jaar: R200 p.k.p.n.
LET WEL: Dit is selfsorg eenhede en etes word nie verskaf nie.
Kamers beskik oor 'n kitchenette met 'n ketel, broodrooster en basiese eetgerei om ligte etes voor te berei.
Meeste van die kamers beskik oor 'n klein yskas en mikrogolfoond.
Braaigeriewe is beskikbaar.
Beddegoed en handdoeke word verskaf.

FAMILIEKAMERS
Volwassenes wat deel: R350 p.p.p.n.
Kinders 2 - 17 jaar: R200 p.k.p.n.
LET WEL: Dit is selfsorg eenhede en etes word nie verskaf nie.
Kamers beskik oor 'n kitchenette met 'n ketel, broodrooster en basiese eetgerei om ligte etes voor te berei. Meeste van die kamers beskik oor 'n klein yskas en 'n mikrogolgoond.

KOTHUIS
Slaap 5 - Word as selfsorg eenheid verhuur
R1,500 per nag
SPESIALE PAKKET
Bespreek 3 aande opvolgend op mekaar en betaal slegs vir 2 aande. - Derde aand is gratis

GROEPKAMER
R1,000 per nag (1-10 persone) - Nie tans beskikbaar
Die groepkamer kan maksimum 10 persone akkommodeer.
Die groepkamer het stapelbeddens. Beddegoed en handdoeke word nie verkaf nie.
Aparte badkamers vir dames en mans onderskeidelik met 3 en 4 storte.
Lieflike binnehof met braaigeriewe.
Kombuisgeriewe is beskikbaar @ R500 per dag.

Tariewe is onderhewig aan verandering.
INKLOKTYD: Vanaf 14h00 tot 19h00 - Reëling moet getref word indien u vroeër of later arriveer. Na 20h00 word 'n tarief van R100 gehef per kamer en is betaalbaar met aankoms.
VERTREKTYD: Nie later as 10h00
VERTREKTYD: Nie later as 10h00
Betaling:
50% Deposito is betaalbaar met bespreking en balans 3 dae voor datum van aankoms.
100% is betaalbaar vir besprekings vanaf 3 dae voor datum van aankoms.
Vreugde Gasteplaas beskik nie oor kaartbetalingfasiliteite nie.

Kansellasiebeleid:
Meer as 'n maand voor die bespreking 100% terugbetaalbaar.
Meer as 'n week (7 dae) voor die bespreking 50% terugbetaalbaar.
Minder as 'n week voor die bespreking 0% terugbetaalbaar.
Indien minder persone inboek as bespreek, is volle bedrag steeds betaalbaar.
Vir groepe, troues en spesiale byeenkomste geld kansellasievoorwaardes soos in kwotasies vermeld.

Aanspreeklikheid en Vrywaring:
Toetrede tot Vreugde Gasteplaas, gebruik van toerusting, deelname aan aktiwiteite, ens. is op eie risiko. Elke persoon wat Vreugde Gasteplaas besoek of betree vrywaar en stel die eienaar, die bestuur, die organiseerders en weknemers skadeloos van enige aanspreeklikheid en eise te opsigte van bogemelde en enige ander gebeurlikheid.
Kliek Aanspreeklikheid en Vrywaring om volledige vrywaring-dokument te lees.

Skakel: Katie 082 415 6311