Ons het nog nie ‘n kamp vir dié ouderdomsgroep gereël nie, maar beplan om ‘n opwindende kamp te reël. Indien jy belangstel om sό ‘n kamp by te woon, laat weet ons asseblief. Sodra ons genoegsame belangstelling het, reël ons ‘n kamp. Ons sal jou op hoogte hou.
Intussen het ons 'n kamp aan die einde van Oktober 2016 vir alle ouderdomsgroepe (getroud & ongetroud). Klik op skakel vir meer inligting.
Intussen het ons 'n kamp aan die einde van Oktober 2016 vir alle ouderdomsgroepe (getroud & ongetroud). Klik op skakel vir meer inligting.