KAMP INLIGTING
KAMPKODE: EG1 – Hierdie kamp word in Afrikaans aangebied
Datum van kamp: 18 - 20 Oktober 2019 Tema van kamp: Eindtyd Gebeure met klem op Openbaring Spreker: Past. Pieter Joubert Koste: R400 p.p. Verblyf in groepkamers (dames en mans apart) elk met en-suite bad- kamer. (Bring eie beddegoed) Koste is gesubsidueer en sluit verblyf vir twee nagte, etes, vermaak en lesings in. R850 p.p. vir getroude pare wat verkies om in privaat dubbel kamers. Beperkte aan- tal kamers beskikbaar. (Beddegoed & handdoeke ingesluit) Koste is gesubsidueer en sluit verblyf vir twee nagte, etes, vermaak en lesings in. Betaling: Nie-terugbetaalbare deposito van 50% met bespreking en finale betaling 14 dae voor aankoms. BANKBESONDERHEDE PJ Joubert FNB Rekeningnommer: 62767674768 (62 7676 7674 8) Takkode: 250655 Verwysing: Gebruik Kampkode EG1 en jou NAAM & VAN Bespreek nou jou plek: Klik op BESPREEK en voltooi vorm. Gebruik kampkode: EG1 |
WAT OM SAAM TE BRING
Akkommodasie word voorsien en etes word verskaf. Bring die volgende saam:
|
KAMPPROGRAM
Die kampprogram sal later gefinaliseer en hier geplaas word. |