DEEL IN DIE GROOTMAAK VAN ‘n KALF
R3,000
Verdien 25% wins op jou kapitale bydrae oor 12 maande.
Met elke bydrae van R3,000 word ‘n bulkalf aangekoop wat intensief grootgemaak word en binne die eerste jaar verkoop word.
Ná afloop van 12 maande word die kapitale bydrae plus 25% wins aan jou uitbetaal.
HOE WERK DIT
VERDIEN 30% WINS
Jy is egter welkom om in meer as een kalf op ‘n slag te belê. Indien jy deel in die aankoop van 10 of meer kalwers op ‘n slag, verkry jy ‘n wins van 30%.

- 2 tot 3 dae oue bulkalwers (verskeie rasse) van verskeie boerderye word aangekoop
- Kalwers word grootgemaak in kalwerhokke- en kampe
- Kalwers word gevoer met poeiermelk en verskeie tipe groeimeel/pille
- Kalwers word in veilingkrale of aan voerkrale verkoop sodra teikengewig bereik is
VERDIEN 30% WINS
Jy is egter welkom om in meer as een kalf op ‘n slag te belê. Indien jy deel in die aankoop van 10 of meer kalwers op ‘n slag, verkry jy ‘n wins van 30%.
![]()
|
|

grootmaak_van_kalwers_-_memorandum_van_ooreenkoms_-_25__wins_per_jaar.pdf | |
File Size: | 159 kb |
File Type: |
Indien jy belangstel, skakel Pieter by 082 415 6182 of voltooi meegaande vorm.