GROEPKAMER
Vreugde Gasteplaas beskik oor 'n groepkamer (dormitory) wat 10 persone huisves met aparte badkamers vir dames en mans onderskeidelik met 3 en 4 storte.
Bespreking vereis 'n minimum van 6 persone. Sien TARIEWE
Die groepkamer het tans net 5 stapelbeddens (slaap 10 persone).
Beddegoed en handdoeke word nie verkaf nie.
'n Lieflike binnehof met braaigeriewe is beskikbaar.

Die groepkamer loop uit in 'n lieflike binnehof met braaifasiliteite
Vir Bespreking Skakel:
Katie 082 415 6311
Katie 082 415 6311